2005 Australiese Grand Prix

Die 2005 Formule Een Australiese Grand Prix is op 6 Maart 2006 in Melbourne, Australië, gehou. Dit was die eerste wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Giancarlo Fisichella in 'n Renault gewen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by razib.in